1. Die VVLU, een van ons voorste vroue-organisasies, vier ‘n grote mylpaal en ons het gaan kuier
  2. Ons stel jou voor aan die mense van WORKING ON FIRE wat wonders verrig met brandbestryding
  3. Ons hoor hoe GENIS EN TANYA PIETERSE ’n marathon deur die SAHARA voltooi het
  4. Twee Afrikaanse professore is op die bank en praat oor die bekendstelling van die VIRTUELE INSTITUUT VIR AFRIKAANS
  5. En dan draai ons in Newcastle, nog ’n finalis in die DORP VAN DIE JAAR-kompetisie

Kwêla-herhalings is as volg:

Donderdae, 14:30

Vrydae, 10:00

Saterdae, 18:00

Sondae, 13:00

Maandae, 08:30