• Ons begin met my kuier by die sakeman CHRISTO WIESE
  • Kyk weer na GIDEON NASILOWSKI, die "amphibean Namibian" se storie
  • Maak ’n draai aan die Weskus by DANA SNYMAN
  • Kuier met joernalis CARIEN DU PLESSIS, wat deesdae op 'n unieke manier die wêreld verken
  • En sien weer wat CARRY ON FOR BABIES so spesiaal maak

Dit is een wat jy beslis nie wil misloop nie, en dit alles gebeur Woensdagaand, 6 Januarie 2016, om 20:00 op KWÊLA!