1. MELISSIE JOLLY praat met ons oor die sielkundige waarde van kleurterapie.
  2. Ons gaan kuier in KwaZulu-Natal en sien hoe NIC EN CARMA SHAW kraanvoëls red.
  3. CAREL VAN DER MERWE neem ons terug op Eugene Marais se onbekende spore.
  4. TANNIE KOELSOEN KAMALI EN TANNIE FLORRIE SCHRIKKER is op die bank en kom klets oor hulle wonderlike nuwe kookboek.
  5.  En dan kondig ons die vierde finalis vir vanjaar se DORP VAN DIE JAAR-kompetisie aan.

Dit is een wat jy beslis nie wil misloop nie, en dit alles gebeur Woensdagaand, 6 April 2016, om 20:00 op KWÊLA!

Kwêla-herhalings is as volg:

Donderdae, 15:30

Vrydae, 10:00

Saterdae, 18:00

Sondae, 13:00

Maandae, 08:30