• Ons sien wat gedoen kan word as gemeenskappe saamspan by die SHILOH SYNERGY-skool.
  • Kuier by die man wat Suid-Afrikaanse braaie vir ewig verander het, JIMMY BAPTISTA.
  • Ons kom agter 'n hondelewe is nie altyd so swaar nie, by die ATFRITSHOTEL.
  • Minette Ferreira van die GATEWAY TO SPACE-uitstalling kuier in die ateljee.
  • En ons vier 'n mylpaal met die immergewilde VALIANT SWART.

Dit is een wat jy beslis nie wil misloop nie, en dit alles gebeur Woensdagaand, 3 Februarie 2016, om 20:00 op KWÊLA!

Kwêla-herhalings is as volg:

  • Donderdae, 15:30
  • Vrydae, 10:00
  • Saterdae, 18:00
  • Sondae, 13:00
  • Maandae, 08:30