1. Ons kuier by die man agter Shoprite Checkers, WHITEY BASSON
  2. Kyk na oefenklere wat jy heeldag kan dra saam met die eienaars van MOVE PRETTY
  3. Beleef SCHALK EN WILLEM VAN DER MERWE se merkwaardige oorlewingstories
  4. Praat oor die sukses van kykNET INTERNASIONAAL en SHOWMAX
  5. En dan sien ons daar's meer as één manier om te SKILDER

Dit is een wat jy beslis nie wil misloop nie, en dit alles gebeur Woensdagaand, 27 Januarie 2016, om 20:00 op KWÊLA!

Kwêla-herhalings is as volg:

Donderdae, 14:30

Vrydae, 10:00

Saterdae, 18:00

Sondae, 13:00

Maandae, 08:30