.

  • Ons kyk hoe kinders met leerprobleme 'n tweede kans kry op WORCESTER
  • Herbesoek die Boereoorlog op TALANA
  • Ons sny die spoor van SYLVESTER, die bekendste LEEU in die land
  • En dan is dit uiteindelik tyd om die WENNERS van Kwêla se FUNNIES en FEITE- EN GEITE-video’s aan te kondig

Dit is een wat jy beslis nie wil misloop nie, en dit alles gebeur Woensdagaand, 25 November 2015, om 20:00 op KWÊLA!

Kwêla-herhalings is as volg:

Donderdae, 14:30

Vrydae, 10:00

Saterdae, 18:00

Sondae, 13:00

Maandae, 08:30