Woensdagaand, 23 Desember 2015, se program op kykNET (DStv kanaal 144)

  • Ons keer terug na vier stories wat die afgelope jaar ons harte sommer ligter gemaak het
  • Ons gesels met die twee mense agter die liefdesbriewe van INGRID Jonker en ANDRÉ P. Brink
  • Gaan plaas toe saam met JANS RAUTENBACH waar hy Abraham verfilm het.
  • Praat met AMORE BEKKER oor die hartstories wat sy versamel het.
  • Die Worcester-bomplanter STEFAANS COETZEE het sy lewe omgedraai en is by ons in die ateljee
  • En ons kry weer moed met die ouers van HOPE HIKE.

Dit is een wat jy beslis nie wil misloop nie, en dit alles gebeur Woensdagaand, 23 Desember 2015, om 20:00 op KWÊLA!