1. Ons kuier by twee gewilde MEUBELMAKERS
  2. Sien die ongelooflike werk wat die 9th DAY Rescue vir weggooidiere doen
  3. Ons gaan kyk of enigiets waar word in BELOFTEBOS
  4. Die immergewilde TOBIE CRONJÉ kuier op die bank
  5. En ons hoor waarom dit belangrik is om INHEEMS te plant

Kwêla-herhalings is as volg:

Donderdae, 14:30

Vrydae, 10:00

Saterdae, 18:00

Sondae, 13:00

Maandae, 08:30