Woensdagaand, 2 Maart 2016, se program op kykNET [DStv kanaal 144].

  • MADELEIN RUST, verduidelik hoe om ' n negatiewe, in 'n positiewe te verander.
  • Ons ontmoet sjef CARMEN MULLER, Eat Out se Jong Opkomende Ster op kosgebied.
  • Ons kuier in Bloemfontein by YOLANDE KORKIE en hoor meer van hulle 558 dae van hel .
  • THEUNS ELOFF is op die bank en praat oor sy nuwe boek, Wat nou Suid-Afrika?
  • En dan wys ons die volgende semi-finaliste in ons Dorp van die Jaar kompetisie aan.

Kwêla-herhalings is as volg:

Donderdae, 15:30

Vrydae, 10:00

Saterdae, 18:00

Sondae, 13:00

Maandae, 08:30