• Volwasse mans speel treintjie wanneer die Wes-Kaapse STEAMERS hulle stasie oopgooi

    Ons gaan Philippolis toe vir ’n SAALPERDSKOU

    Kuier by ’n pa- en seun wat nie sukkel met ’n PYL EN BOOG nie

    NATANIËL is op die bank om oor sy nuwe boek te gesels

    En ons eindig met die bekende Spier-landgoed se nuwe WERFMARK

Dit is een wat jy beslis nie wil misloop nie, en dit alles gebeur Woensdagaand, 2 Desember 2015, om 20:00 op KWÊLA!

Kwêla-herhalings is as volg:

Donderdae, 14:30

Vrydae, 10:00

Saterdae, 18:00

Sondae, 13:00

Maandae, 08:30