Woensdagaand, 13 April 2016, se program op kykNET (DSTV), kanaal 144.

Ons sien hoe moderne tegnologie 'n verskil aan kinderlewens maak.

Gesels jagstories met PIENKES DU PLESSIS vir ons nuwe Kwêla Boek van die Maand.

En kyk hoe graffitikunstenaars die voorkoms van 'n Johannesburgse woonbuurt op sy kop keer.

Die geliefde Huiskok ERRIEDA DU TOIT is op die bank oor Koekedoor se tweede seisoen wat Donderdagaand afskop.

En ons sluit af met die VYFDE finalis in vanjaar se DORP VAN DIE JAAR-kompetisie!

Dit is een wat jy beslis nie wil misloop nie, en dit alles gebeur Woensdagaand, 13 April 2016, om 20:00 op KWÊLA!

Kwêla-herhalings is as volg:

Donderdae, 15:30

Vrydae, 10:00

Saterdae, 18:00

Sondae, 13:00

Maandae, 08:30