Woensdagaand, 10 Februarie 2016, se program op kykNET (DStv kanaal 144).

  • ELSABE DU PLESSIS wys ons hoe sy konfyt met ‘wyn’-druiwe maak.
  • Ontmoet die Beste Hoërskoolonderwyser in die Wes-Kaap, WIWE RAS-PRETORIUS.
  • Die skrywer, DANNY FOURIE, kuier op die bank en vertel van liefde én verlies.
  • En dan kuier ons by ons Rugbyspeler van die 20ste Eeu, FRIK DU PREEZ.

Dit is een wat jy beslis nie wil misloop nie, en dit alles gebeur Woensdagaand, 10 Februarie 2016, om 20:00 op KWÊLA!

Kwêla-herhalings is as volg:

Donderdae, 15:30

Vrydae, 10:00

Saterdae, 18:00

Sondae, 13:00

Maandae, 08:30