Net so vinnig soos wat die motor waarin hy was vir ’n ander voertuig uitgeswaai, die pad verlaat en in ’n rivierbedding te lande gekom het, het Kurt Darren se lewe soos handomkeer verander. Pleks van ’n vol program met konsertoptredes lê hy aan ’n bed gekluister met 11 gebreekte ribbebene en ’n oogklap. En pleks van opnames vir sy nuwe CD maak, werk hy elke dag saam met ’n fisioterapeut aan ’n long-oefenprogram.

Lees Hilda Fourie se volle berig op bl. 6 van Huisgenoot - uitgawe 25 Julie 2013

250713HGM001R