Kurt Darren en sy vrou, Dunay van Heerden, gaan ’n dogtertjie ryker word. Die ouerpaar het amptelik op Twitter bekendgemaak Dunay verwag ’n prinsessie.

“Dis ’n meisie! So dankbaar vir ’n perfekte prinses!” het Dunay op Twitter gesê.

Sy word in November vanjaar verwag.

– Christiaan Boonzaier.