Sy en sy vrou, Dunay Nortje, se dogtertjie is vanmiddag om 12:26 gebore en weeg ’n gesonde 3,3 kg. Die egpaar is in 2011 getroud en het in April aangekondig hulle gaan ouers word.