Kade, die jongste toevoeging tot die gesin, lyk reeds of hy in ’n hartebreker gaan ontpop.

Wine estate living @vergenoegd_wine_estate @kurtdarren #Kade #5monthsold #duckparade

A post shared by Dunay (@dunayvanheerden) on

En die mannetjie is duidelik lief vir gesels.

My lagbekkie - spoegbekkie - lieflingkind #kade #babylaugh #happybaby #5monthsold

A post shared by Dunay (@dunayvanheerden) on

Intussen draai sy ousus, Kyrah, haar ma om haar pinkie. Dunay het onlangs op Instagram vertel hoe haar haar dogtertjie haar “kunswerke” op haar mamma se lyf teken. “Sy kan met enige iets wegkom,” vertel Dunay by ’n foto waar Kyrah op haar been geskribbel het.

My 2 jarige se "work of art" Sy kan met enige iets wegkom #kyrahkat #workofart #2yearold #drawing #happy

A post shared by Dunay (@dunayvanheerden) on

En kyk net hoe oulik sing sy haar gebedjie.
Klein Kyrah is ook lief om in haar ma se mooimaak goedjies te krap en verf tot haar eie toonnaels.

Wanneer jou 2 jarige dogtertjie haar eie toonnaels verf #nailpolish #2yearsold #daughter #girlygirl

A post shared by Dunay (@dunayvanheerden) on

En kyk net hoe doen sy haar eie lippies!
Kurt en Dunay het onlangs hul sesde huweliksherdenking gevier en Kurt het sy vrou verras met ’n ete in die bosveld – met hul kroos. Te oulik!