Sy beplan om ’n jaar lank elke dag ’n ander voorwerp te maak en het in September verlede jaar met dié projek begin.

Meghan sit foto’s van die voorwerpe op haar Tumblr-blad, 365 Days of Balloons, en vra selfs mense moet voorstelle vir ballonvoorwerpe aan haar te stuur. Sy trek nou al by die 107ste dag en van Mickey Muis tot Kersvader het al in haar ballonkuns gestalte gekry.

Kyk hier na ’n paar voorbeelde van Meghan se ballonkuns:

[post-slider]

Bronne: mashable.com, 365days-of-balloons.tumblr.com