Nee, ons praat nie van die emoji-toetsbord nie. Hierdie een is aansienlik cooler – en dis net ’n paar eenvoudige klieks op jou foon weg.

Jy maak so:

1. Gaan na Settings > General.

2. Rol af tot by 'Keyboards' en klik daarop. Klik 'Keyboards' bo-aan die menu.

step-2

3. Klik 'Add New Keyboard'. Rol af tot by Japanese. Kies Japanese > Kana.

step-3

4. Om jou nuwe emoji’s te gebruik, moet jy na ’n boodskaptoepassing soos iMessage of WhatsApp gaan.

5. Wanneer jy ’n boodskap tik, moet jy die wêreldikoon regs onder op jou toetsbord klik. Klik nou op die Japanese simbool regs onder.

step-5

6. Klik die gesiggie regs onder vir meer smiley-keuses. Klik daarna die op-pyltjie bo regs op jou toetsbord vir selfs nog meer.

step-6

7. En Siedaar! ’n Menigte hoeveelheid dierbare smileys op jou vingerpunte! ?(?????)?

step-7

?*:.?. o(???)o .?.:*?

Bykomende bron: Mashable