Ons almal het heerlike nostalgiese herinneringe aan melktert en daarom het die tydskrif Weg! 27 Februarie as Nasionale Melktertdag verklaar.

Vier hierdie goeie tye rondom 'n varsgebakte melktert met dié lekkerluister-speellys wat die musiekstroomdiens Liedjie spesiaal geskep het.

En asof dit nie genoeg is nie....

Hier is ons 8 beste melktertresepte om jou te inspireer!