Sedert ons ’n ruk gelede ’n artikel oor teenkantingsteuring op ons SuperMa-webtuiste gelaai het, is ons oorval met e-posse van ma’s wat desperaat hulp soek. Dit het ook gelei tot ’n ma wat haar eerlike verhaal deel van haar lewe met ’n tiener met die steuring.

Kry hier hulp

Vermoed jy jou kind sukkel met teenkantingsteuring? Kry hier hulp:

  • Dr. Zanda Jaquire

Psigiater/kinderpsigiater

21   ean-straat, Nuweland, 7700

021-685-0698

  • Suid-Afrikaanse Depressie-en-angsgroep (Sadag)

www.sadag.org

  • Departement kinder- en jeugpsigiatrie by die Rooi Kruis-kinderhospitaal

021-685-4103

  • Kindertraumakliniek

012-998-1364

  • Inligtingsentrum vir Geestesgesondheid

021-938-9229/9029

mhic@sun.ac.za

www.mentalhealthsa.org.za

Volg ons gerus op Facebook en Twitter en kom speld saam op Pinterest.