’n Onbekende pa met ’n vernuf vir kunstige pannekoeke maak het roem op die internet gevind nadat sy vriend foto’s van sy kreatiewe skeppings aanlyn gedeel het.

Sy vriend het die foto’s op die webtuiste Reddit gelaai, met die byskrif “My vriend maak vrek koel pannekoeke vir sy kind.”

Kyk net hier na die oulike skeppings!

Bron: Reddit, BuzzFeed, Imgur

enhanced-buzz-4425-1410264845-32

enhanced-buzz-10028-1410264785-17

enhanced-buzz-11194-1410264925-10

enhanced-buzz-29537-1410264821-12

5AE61Xn