Kate is glo vanoggend om 06:00 tot die Lindo-vleuel in die St Mary's-hospitaal toegelaat. Prins William was aan haar sy.

Dit is dieselfde hospitaal waar prins George gebore is. Diana het ook hier aan William en prins Harry geboorte geskenk het.

Die nuwe Cambridge-gesinslid, ongeag die geslag, sal die vierdie aanspraker op die Britse troon wees.