Haar swaar Ierse aksent maak dat dit moeilik is om te verstaan wat sy sê, maar haar oortuiging en naïwiteit maak haar vertoning nogal interessant.

<iframe width="420" height="315" src="//www.youtube.com/embed/zSyGRut7T0s" frameborder="0" allowfullscreen></iframe>

“Sal jy nou ophou lag?” vra sy haar ma, wat kraai van die lag.

“Jy gaan verstik as jy vir my lag,” waarsku sy.

Dié video moet liefs met onderskrifte gekyk word.

Megan Bursey