Grant het vandeesweek Demi se konsert in Illinois in Amerika bygewoon, en op die verhoog geklim om haar die ja-woord te vra.

Die vier-jarige het selfs ’n ring saamgeneem, en gelukkig het sy ja gesê!

Bron: YouTube, People