Kaktus op die Vlaktes was vanjaar weereens 'n hoogtepunt op die Absa Klein Karoo Nasionale Kunstefees en honderde rock 'n roll aanhangers het die vooorreg gehad om van die land se beste kunstenaars in aksie te sien.

Sien fotograaf Martin de Kock se ervaring daarvan soos vasgevang deur sy lens.

Die fees het Saterdag ten einde geloop.

[post-slider]