Dit was 'n vroeg-oggend nagmerrie vir inwoners aan die Wes-Rand na kitsvloede dié gebied vanoggend getref het.

Daar is gerugte dat sommige inwoners hul huise deur die plafonne moes ontruim. Voertuie is deur die watermassa van verskeie huise verdryf. ER24-paramedici is ook op die toneel. Drie mense moes trauma-berading ontvang.

Twiet gerus jou foto's vir ons na www.twitter.com/huisgenoot