Michael Fassbender is sy held

Die twee akteurs het saam aan ’n rolprentverwerking van Macbeth gewerk, en Jack sê: “Michael Fassbender is my held, ou! Ek is mal oor daai ou!”

Hy’s gevat!

Jack het, ná ’n verhouding van twee jaar met Madeline Mulqueen, in Mei die jawoord gevra.

Hy het op 7 begin toneelspeel

Jack het in 1999 ’n rolletjie in die fliek Country gehad, en speel van toe af toneel.

Hy het gedink hy het nie die rol in Transformers gekry nie

Bron: teen.com