Om die app te gebruik moet jy net jou kind se noodnommers aan hul rekening koppel en die app in kennis stel hoe lank hulle uit moet wees. Dit loer dan in by hulle ná die vasgestelde tyd. As hulle nie antwoord dat alles reg is nie, word hul noodnommers gekontak.

Sou jou kind laat wees of vroeër as beplan opdaag, kan die lengte van die uitstappie aangepas word.

Die app is perfek vir elke ma wat wil weet waar haar kinders is en wil seker maak hulle is veilig.

Klik hier om na die app te gaan.

-Janine Nel