“Is Jon Snow nog Jon Snow sonder Jon Snow se baard?"

Nie juis nie, of hoe?
“Kit Harington sonder ’n baard lyk soos pizza sonder kaas,” het een onbeïndrukte gebruiker laat hoor.
“Ek’s hartseerder oor Kit Harington wat sy baard afgeskeer het as wat ek was toe Jon Snow gesterf het,” het nog een getwiet en ons almal se gevoel oor Kit se nuwe voorkoms verwoord.
En kan ons net noem dat die skoongeskeerde Kit eintlik nou vreeslik baie trek na Heath Ledger se karakter in die 90’s romkom 10 Things I Hate About You?

Lees ook op Huisgenoot.com:

Elvis Blue slaan asem weg in splinternuwe musiekvideo

Skokaankondiging vir SA Uber-gebruikers

Papegaai sien glo eienaar se moord, herhaal nou sy laaste woorde oor en oor

Skrywer van die inspirerende Vir die Siel-reeks, Susan Coetzer, gee raad vir dié week

Suid-Afrikaners deel hul gunsteling-Afrikaanse woord

Gaan so lag-lag terug werk toe ná kraamverlof