Haar verhaal het harte landwyd aangegryp: Die boerboel-kruis wat na meer as 'n week uit die Groot Gat, Kimberley gered is.

Vandag het sy 'n nuwe naam "Kimberleigh", 'n nuwe tuiste, 'n nuwe "beste vriend" in haar redder, Ao John Seeley en 'n energieke nuwe vierpotige vriend genaamd Codey waarmee sy heeldag lank kan speel. Wat 'n merkwaardige verhaal . . .

Volledige artikel in Huisgenoot 12 Desember 2013