Kris Jenner, die ma van Kim, Khloe en Kourtney Kardashian, gaan haar eie geselsprogram op televisie kry, het die Amerikaanse uitsaaier Fox bekend gemaak.

Jenner se program, Kris , gaan vir eers net ‘n toetslopie kry op van Fox se geaffilieerde kanale in Los Angeles, New York en ander stede.

As die program goed vertoon sal dit landswyd gewys word, het Nuus24 berig.

Klik hier om meer te lees.

(Foto: Bang Showbizz)