Kim K as Liz Taylor

Kim Kardahsian het ’n oomblik afgeknyp om hulde te bring aan haar heldin, die oorlede aktrise Elizabeth Taylor. Sy het hierdie selfie op Instagram geplaas. Die onderskrif is net: #MyIdol

Foto: Kim Kardashian Instagram