Dis mos enige sofapokkel se droom.

Verbeel jou: Jy kan op jou televisie met jou vriende op Facebook klets en terselfdertyd na jou gunsteling-sepie kyk.

Of sê vir jou televisie hy moet harder of sagter gesels, en hy maak so. Jy kan selfs op die skerm skryf. Die jongste slimtelevisiestelle laat jou oue soos Noag s’n lyk.

Met die ingeboude kameras kan jy Skype op jou platskerm. En Samsung se 3D-slim-TV sal jou gesig herken.

Maar jy moet uithaal en wys.

Lees meer in die nuutste uitgawe van Huisgenoot.