‘n Vlieënier het net-net by die dood omgedraai toe die helikopter waarin hy gevlieg het, onverwags op die grond neergeploeg het.

Die voorval het Woensdag in Nieu-Seeland plaasgevind toe ‘n helikopter gebruik is om ‘n reuse-Kersboom op te slaan.

Die helikopter het na die grond getuimel toe die lemme ‘n kabel getref. Niemand is in die voorval beseer nie.

‘n Ooggetuie het die hele voorval op kamera