“Ons hou eintlik daarvan om dit baie eenvoudig te hou. Als draai daarom om jou lig en hoeke te ken,” het Kendall aan Stylist.com gesê.

Gevra of hulle aandag skenk aan hoeveel mense van hul foto’s hou, het Kylie gesê: “Nie eintlik nie. Dit sou nogal laf wees as dit die geval was, maar dis lekker om te weet mense hou van die foto’s wat ons deel.”