Catherine, die hertogin van Cambridge, het mense se drome bewaarheid en het by die Northside Center for Child Development in New York aan ’n geskenktoedraai-sessie deelgeneem. Sy en prins William is op ’n koninklike besoek aan Amerika.

'Moenie ophou toedraai nie!'

Blykbaar was die hertogin se toedraai-vernuf nie goed genoeg vir die omstanders nie; een het gesê: “Moenie ophou toedraai nie!” Die gevolg? ’n Gesigsuitdrukking wat presies wys hoe dié opdrag voel.

Kyk die blitsvideo: