George is ’n kat van Texas in Amerika wat ’n voorliefde daarvoor het om op sy agterpote te loop. Sy eienaars sê hy doen dit gereeld na hartelus, maar dat hulle geen benul het waarom George so graag op sy agterpote loop nie. Sy eienaars het onlangs vir hom ’n Instagram-blad geskep, waarna George spoedig ’n rits aanhangers gekry het!

A photo posted by George Cat (@george2legs) on

A photo posted by George Cat (@george2legs) on

I don't want to eat my pasta

A photo posted by George Cat (@george2legs) on

A photo posted by George Cat (@george2legs) on

Bronne: Instagram, Daily Mail