Die jong sangeres Karlien van Jaarsveld, suster van die sanger en akteur Bobby van Jaarsveld, se nuwe musiekvideo is Woensdag op Jacaranda se YouTube-kanaal bekend gestel.

Karlien se nuutste CD "Jakkals trou met wolf se vrou" is reeds die laaste paar weke hoog op die amptelike top-20-lys in Suid-Afrika.

Kyk die video hier onder.