Sy gaan net as gaskunstenaar optree.

“Wat ’n voorreg vir 7de Laan om ’n talentvolle kunstenaar soos Karlien as deel van ons program te kon hê,” sê die sepie se woordvoerder Rosa-Mari Erasmus.

“Ons is seker die kykers gaan haar net so baie geniet soos die span haar besoek geniet het. Dit is jammer dat dit so vinnige besoek was, maar sien baie uit om dalk weer in die toekoms saam met haar te werk.”

Ons deel dié eksklusiewe foto's van Karlien se kuier in die Laan:

[post-slider]

Lees ook op Huisgenoot.com

Gys de Villiers ontsenu in nuwe rillerprent

Suzelle se Valentynsplanne loop liederlik skeef!

Martin Bester bekoor in nuwe musiekvideo

Sterre skitter by Bolandse première van Vir Altyd

Sexy Bobby slaan asems weg met Engelse musiekvideo