Karlien van Jaarsveld het Saterdagmiddag op Facebook aangekondig dat sy en manlief Derick Hougaard hul derde kind verwag.

Die gewilde sangeres het in Desember geboorte aan ‘n tweeling, Daniël en Elia geskenk.

Karlien se ma, Ronel Brink, het op Twitter die goeie nuus bevestig: "Nou ja toe. Ek word ouma vir die 5de keer! Bou gaan ons bou aan hierdie Afrikaanse nasie! Geluk @KarlienVanJ en @derickhougaard!" Baie geluk, julle!

Karlien se Facebook-boodskap:

Ronel se twiet: