Die paartjie lyk gelukkig en tevrede op die swart-wit foto, waarvan 700 mense al van gehou het.

??

A post shared by Joe Breytenbach (@joebreytenbach_13) on

Joe en Karlien is vroeër vanjaar in die geheim getroud, nadat hulle in September 2016 aangekondig het hulle is verloof. Kort daarna het die paartjie aangekondig Karlien verwag.

Karlien het ook twee seuns uit haar huwelik met haar eksman, Derick Hougaard.