Waar’s die dae toe mense van haar gepraat het as “Bobby se sussie”?

Deesdae is sy Karlien van Jaarsveld, ’n ster in wording, en niemand is trotser op haar as haar beroemde boet nie.

Sy is nie verniet vanjaar by Huisgenoot seTempo-aand aangewys as die belowendste nuweling van die jaar nie.

In die nuutste uitgawe kuier Delia du Toit by Bobby en Karlien en blaai sy deur hulle foto’s van kinderdae.

Lees Delia se lekker storie eksklusief in die nuutste uitgawe van Huisgenoot.

Volg Huisgenoot op Twitter.