Hulle gaan op 8 Maart volgende jaar trou en Huisgenoot gaan daar wees en dit eksklusief dek.

Derick, Karlien, ons is bly jul liefdesbootjie is weer in kalm vaarwater! Veels geluk.