large_quick_meals_3

Dis wat jy sal nodig kry:

witbrood

kaas

margarien

Maak verskeie toebroodjies met die brood en kaassnye (of gerasperde kaas). Smeer die brood aan albei kante met die margarien. Sit kaas tussen twee snye. Gebruik ’n stervorm-koekiedrukker om die sterre uit te sny. Bak in ’n groot pan of in ’n toebroodjie-rooster tot goudbruin en tot die kaas gesmelt het. Sit warm voor.

Besoek Checkers vir nog heerlike resepte.