Kaapstad -

Die 44-jarige polisiebeampte is oorlede terwyl die SAPD intussen bevestig het dat sy 31-jarige meisie in 'n kritieke toestand is. Die skietery het in 'n huis in Dolphinstraat in die Strand net voor 05:00 vanoggend gebeur.

Noloyiso het gesĂȘ die beampte was 'n speurder by die Macassar polisiestasie. Sy ideniteit is egter nog nie bekend gemaak nie.

'n Moordondersoek is van stapel gestuur.

Bron: News24