Danksy ‘n koddige uikan jy dit op jou roosterbrood laat verskyn!

Danksy ‘n koddige uitvinding deur die Vermont Novelty Toaster Corporation in die VSA kan jy nou ‘n broodrooster bekom wat jou selfies op jou roosterbrood brand.

Die brood word dan goudbruin gerooster in verskillende skakerings van bruin om gestand te doen aan die perfekte selfie. Die vernuftige broodrooster, glo enig in sy soort ter wêreld, sal jou net meer as R900 uit die sak jaag.

Bronne: dailymail.co.uk, incrediblethings.com