JacarandaFM het dit op hul YouTube-kanaal gedeel.

Freek het die nuus op kykNET se eNuus gelees toe hy per ongeluk 'n verkeerde woord kwyt geraak het - maar, dis nie sommer enige woord nie! Ai, hy is ook maar net mens!