'n Groep nuuskierige kinders het 'n klapper in 'n mangat gegooi. Weens al die giftige gasse in die mangat, het die klapper 'n enorme ontploffing veroorsaak wat een van die seuns in die grond ingetrek het. Gelukkig is niemand in die voorval beseer nie.

Kyk hier na die video:

Bronne: YouTube, Daily Mirror