SABC 2 verwelkom 7de Laan se Altie terug.

pasella fam

Die uitsaaier se gewilde Afrikaanse joernaalprogram, Pasella, het die akteur Heino Schmitt Maandag op sy sosialemedia-platforms verwelkom.

“Kyker sal bly wees om te hoor dat ’n bekende gesig by die Pasella-span aansluit. Ná 11 jaar as Altus op 7de Laan verwelkom ons vir Heino Schmitt as ’n splinternuwe aanbieder van Pasella.

“SABC 2-kykers sal Heino in aksie sien vir sy eerste Pasella-avontuur in Magaliesburg op Vrydag 11 Maart om 19:30.”

Ander stories op Huisgenoot.com

Raaisels van die see: Vissers vind gemummifiseerde Duitser in die middel van die Stille Oseaan

WhatsApp verdwyn eersdaags van sommige selfone

Grootmaak-ma getuig in hof: So het ek Zephany gekry

Die lelikste en mooiste: Oscar-rokke wat wenkbroue lig