A photo posted by juandejongh® (@juandejongh) on

Juan het sowaar in São Paulo, Brasilië, die Brasiliaanse sokkerster Neymar raakgeloop. En natuurlik het hy ’n selfie geneem en dit met sy duisende aanhangers op Instagram gedeel. In die onderskrif by dié koel selfie het hy ewe geskerts hy het nie die sokkerster Lionel Messi in Argentinië raakgeloop nie, maar ten minste kon hy ’n selfie saam met ’n ander sokkerlegende in Brasilië kry. Juan is beslis een Stormer wat jy op Instagram wil volg. Wanneer hy nie superkoel selfies van homself deel nie, deel hy onder meer kiekies van hom en sy spanmaats op uitstappies.

A photo posted by juandejongh® (@juandejongh) on
Die spul spiertiere het al selfs sonder hemde op sy Instagram-blad poseer. Oe-la-la!

A photo posted by juandejongh® (@juandejongh) on

– Lara Atson

Ander stories op Huisgenoot.com

Sylvester, die leeu van Beaufort-Wes, loop weer weg!

Gekaapte Egiptiese passasiersvliegtuig land in Ciprus

Verveeld en sonder Wi-Fi? Probeer dié versteekte Chrome-speletjie

Kyk: Blinde terapiehond Smiley doen sy naam gestand

Charmaine en Errol van die Laan: ‘Wat jy insit, gaan jy uitkry’

Eksklusief: Kry hier ’n voorsmakie van Leah se nuutste musiekvideo